| Modulekode | EBS 710 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Bestuur van verskillende tipes fasiliteite en bateportefeuljes. Beginsel van uitkontraktering en die uitkontrakteringsbesluit. Kontraktuele verhoudings in fasiliteite- en batebestuur. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App